‘n Nuwe Volksbrandwaggie!

IMG_0706

Beste Volksbrandwagvriende

Ons wil Arie en Jana Bornman graag gelukwens met die geboorte van hulle pragtige seuntjie op 16 April 2015. Mag hy jul tot veel seen en vreugde wees!

Volksbrandwag groete