‘n Nuwe Volksbrandwaggie! Beste Volksbrandwagvriende Ons wil Arie en Jana Bornman graag gelukwens met die geboorte van hulle pragtige seuntjie op 16 April 2015. Mag hy jul tot veel seen en vreugde wees! Volksbrandwag groete
Herfskamp 2015. Wat was die lekkerste deel? Nabetragting Kyk nou of jy kan loskom…! Los!!! Tande is ‘n handige hulpmiddel… “Nou waarmee sal ek kan oorleef?” Reusagtige spinnekoppe….ughhh!! Bobbejane? Wat op aarde DOEN sy? (Stomstreke) Is dit al gaar? Vet pret om die vuur…! Kruip weg!!!! Saamsing “Plat le ouens, die vyand is naby…” Tentinspeksie… Slang uitgrawe?!….Nee,Indiaanse kookvuur! Kyk daai monster spinnekop! Gesellig om die vuurtjie…. Nabetragting.. So bak mens mos stokbrood! Kapperjolle met deeg! Wat moet ek nou doen? Dit lyk heerlik! Is dit nou reg? Te slap!! Dit was n lekker kamp.. My hande is voldeeg,tannie! Pret gewees.. Veels geluk! Skuiling bou… Bome aandra… Onthou julle…? Kom Pappa… Ek is moeg….. Eienaardige boom… Ons soek takke.. Tarzan..? Watermaaklesing.. Hoop dis genoeg hout… Die boom groei beskuit!? So doen mens dit.. Nog n Tarzan..? Trek kerels!! Mmm, is dit dalk gaar? Selfverdediging.. Vat so! Kom net nader… Oefen.. So.. Mooi so! Rustig ne… Oppak tyd.. Brrr…oorkruiper!! Ai, so n vuurtjie darem.. Dis lekker in die veld.. Oggendgodsdiens… Huh?! Ernstige dinge.. Oggengodsdiens… Nadenke… Diep dinge… Wat se jy?