Foto’s Herfskamp 2017

Herfskamp 2017

Onthou julle nog? Dit was ‘n heerlike oorlewingskamp…

Vroegoggend Godsdiens — Vlaghysing.

Hier kom die kommandant! Aantree vir tent-inspeksie.

Hmmm….Dit lyk nogal netjies!

Seer been of nie — ek kamp!

Stadig gooi! Tannie Petra, is hy al vol genoeg?

Selfverdediging.

Stamp hom hiermee!

Vat so!

 

 

 

 

 

Kommandant aan die woord.

Slange en Skerpioene -lesing:

Fyn oplet — kyk hoe lyk ‘n ‘boetiedaai’ -skerpioen…

Ek het jou gesien! 

Gee my net ‘n tou. 

Lekker eet!

Touketting.

Hoe se, Kommandant?

Morsekode met ‘n fluitjie — moeiliker as wat mens dink. Maar sy weet hoe.

Kort-lank-kort-kort-lank… ek hoop ons het reg neergeskryf.

Hoe gemaak as jy klere moet maak uit amper niks?

Kleremaak-planne.

Kosmaak, elke spannetjie op hul eie vuurtjie.

Die hout is nat, maar ons ken al ‘n paar dingetjies.

En wat gaan hier aan? Snaakse selfverdediging. 😉

“Short” hom net hier.

Gryp hom so!

WATER uit die grond uit! EN uit die boom uit….

Nog ‘n skeppie?

Heerlik kuier ons om die kampvuur.

Pootuit na die nagmars… Wie? Ons? Nooit!

Veld toe om kommunikasie-metodes te gaan uittoets

Die Bakkie wil nie vat nie, wat nou? 

So ‘n mes kan sny.

Spoorslim saam met oom Nico.

Kampvuur-konsert.

Op die operasietafel gebeur daar snaakse dinge…

Laaste oggend uitstappie. Berg toe!

Padkos. Vanoggend eet ons beskuit!

Laaste oggend uitstappie.

Almal reg? Berg toe!

 

Daar loop ‘n gogga op jou oor…

Laaste kuier voor ons oppak.

Afsluiting — laaste vlagparade.

 

One thought on “Foto’s Herfskamp 2017

  1. Pingback: Foto’s van ons onlangse kamp | Volksbrandwag

Comments are closed.