Hoera! Datums vir 2016 se kampe is besluit! Die winterkamp, brrr, mm lekker,,, se datum is van 4 Julie tot 9 Julie Dit is in die tweede week van die skoolvakansie. Se vir almal wat jy wil he moet saamkom.