Nuwe klein volksbrandwaggie gebore!

Beste Volksbrandwagvriende,

Ons is dankbaar om te verneem dat Ds. Boeta en Rencia Erasmus se pragtige babaseuntjie, Marthinus, op 4 Januarie gebore is. Alles gaan baie goed met die moeder en kind.

image