Hoera! Datums vir 2016 se kampe is besluit!

Die winterkamp, brrr, mm lekker,,, se datum is van 4 Julie tot 9 Julie

Dit is in die tweede week van die skoolvakansie.

Se vir almal wat jy wil he moet saamkom.

Ai die hout is klam