Onthou julle nog die vorige oorlewingskamp (Lentekamp 2014)? Dit was darem maar lekker,ย neย ๐
Die volgende kamp is op hande: 8-11 April 2015.
Wie kom kamp?
Dis NOU die tyd om in te skryf.
- Water uit modder?! As mens dors genoeg is, ja.
- Saggies bekruip oor die raasblare.
- Kampwagters ๐
- Sien jou!
- Het ek nou alles wat nodig is?
- Niemand sal ons nou herken nie.
- Slaap rustig, dapper helde.
- Eindelik bo…
- Eers besluit hoe nou verder…