{"id":16,"date":"2015-01-11T17:59:48","date_gmt":"2015-01-11T15:59:48","guid":{"rendered":"http:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/?p=16"},"modified":"2015-04-26T13:47:54","modified_gmt":"2015-04-26T11:47:54","slug":"geel-perskes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/?p=16","title":{"rendered":"Oorlewingskamp April 2015"},"content":{"rendered":"<p><em>Liewe belangstellende,<\/em><\/p>\n<p><em>Tye verander\u2026 en ook die inhoud van kern-begrippe. Wat beteken dit byvoorbeeld\u00a0as mens praat van \u00a0\u2019Afrikaner\u2019 of\u00a0\u2018Volk\u2019 ? Ongemerk het die betekenis van hierdie woorde verander tot iets\u00a0grensloos en grys. Maar die mens bly maar in wese dieselfde. <\/em><\/p>\n<p><em>Dis in ons <\/em>ingeskape<em> <strong>om te behoort<\/strong> tot eie groep.\u00a0 Om te kan\u00a0weet waar ons wil heen gaan, moet ons weet waar ons vandaan kom. Dis al manier om te\u00a0<\/em><strong><em>oorleef (<\/em><\/strong><em>fisies en geestelik)\u00a0in n veranderende w\u00eareld. <\/em><\/p>\n<p><em>Die <strong>Volksbrandwag<\/strong> bied al vir meer as 10 jaar <strong>oorlewings-kampe\u00a0<\/strong>aan. Kampgangers leer om te oorleef op fisiese vlak (bv hoe om jouself te\u00a0verdediging, jou ete en drinke in n krisis te\u00a0versorg of\u00a0jou rigting in die veld te vind)\u00a0maar ook op\u00a0dieper vlak (die wapenrusting van Ef 6:10-20).\u00a0<\/em><\/p>\n<p><em>Die dag as\u00a0ons kampgangers\u00a0huis toe gaan, verstaan\u00a0hul weer\u00a0die ware doel van\u00a0die\u00a0lewe: om ons Skepper te dien in die\u00a0omgewing waarin Hy ons geplaas het. Hulle weet hul mag maar\u00a0trots wees op wie hul is.<\/em><\/p>\n<p><strong>Wanneer?<\/strong><\/p>\n<p><a title=\"Inskrywingsvorm vir kamp\" href=\"http:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/Inskrywingsvorm-Apr-2015.pdf\">Herfskamp<\/a>:\u00a0 vanaf\u00a0 Woensdag 8 April om 7:00 \u2013 Saterdag 11 April 2015 11:00<\/p>\n<p><em>( Kampgangers kan reeds die dag voor die kamp by die kampterrein op daag maar moet asb. ietsie saambring om te eet en te drink. Daar sal reeds toesig wees . Etes en drinkgoed word eers vanaf die eerste dag van die kamp deur die Volksbrandwag verskaf.)<\/em><\/p>\n<p><strong>Wie? <\/strong><\/p>\n<p>Almal ouer as 9 en jonger as 19. (Ag wat, bring sommer die hele gesin saam!)<\/p>\n<p><strong>Wat?<\/strong><\/p>\n<p>Spanwerk, spoorsny, skyfskiet, selfverdediging, waarneming, kamoeflering,\u00a0skuiling-bou, saamsing, vuurmaak, watermaak, nagmars, kampvuurkonsert, en tussendeur sommer net heerlik gesels oor ons interessante verlede en alles en nog wat\u2026<\/p>\n<p><strong>Waar?<\/strong><\/p>\n<p>Op die Voet-Hoef-en-Hoed Kampterrein tussen Nylstroom en Vaalwater. <em>(Roetekaart beskikbaar op aanvraag. Saamry geleenthede kan gere\u00ebl word as jy betyds bespreek en jou vervoerbehoefte aandui.)<\/em><\/p>\n<p><strong>Hoeveel?<\/strong><\/p>\n<p><strong>R550-00<\/strong> vir 1ste gesinslid, <strong>R400 <\/strong>vir die 2de en 3de gesinslid; die\u00a04de en opvolgende gesinslede:<strong> gratis<\/strong>. Alle maaltye ingesluit asook <strong>jou eie WERDA t-hemp<\/strong>. Te betaal voor of op die dag waarop die kamp begin, by die sekretaresse of per bank-oorplasing.<\/p>\n<p><em>Bankbesonderhede:<\/em> <strong>Eerste Nasionale Bank Pretoria Noord<\/strong><\/p>\n<p><strong>Spaarrekening: 622 997 407 30 Takkode: 260 346<\/strong><\/p>\n<p>Faks oorbetalingsstrokies saam met inskrywingsvorm na:<strong> 086 522 4218 <\/strong>of sms na <strong>082 324 8637 <\/strong>(<em>Gebruik asb u voorletters en van as verwysing op die bankbetaling<\/em>.) E-pos:bespreek@volksbrandwag.co.za<\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Nog vrae?<\/strong><\/p>\n<p>Bel gerus vir <strong>Christina<\/strong>: 082 324 8637,\u00a0 <strong>Carel: <\/strong>081 501 6696<strong>\u00a0 <\/strong>of<strong>\u00a0 Tante Rencia: <\/strong>087 802 0894<\/p>\n<p><strong><em>\u00a0<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><em>Kry NOU jou <a title=\"Inskrywingsvorm vir kamp\" href=\"http:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/Inskrywingsvorm-Apr-2015.pdf\" target=\"_blank\">inskrywingsvorm<\/a> en bespreek!<\/em><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Liewe belangstellende, Tye verander\u2026 en ook die inhoud van kern-begrippe. Wat beteken dit byvoorbeeld\u00a0as mens praat van \u00a0\u2019Afrikaner\u2019 of\u00a0\u2018Volk\u2019 ? Ongemerk het die betekenis van hierdie woorde verander tot iets\u00a0grensloos en grys. Maar die mens bly maar in wese dieselfde. Dis in ons ingeskape om te behoort tot eie groep.\u00a0 Om te kan\u00a0weet waar ons [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[2],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=16"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/16\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=16"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=16"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.volksbrandwag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=16"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}